Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Až 30 dní na vrátenie tovaru
Bosveld Reeks: Vallei Van Eendag
Geskryf deur Die Tannie In Die Kantoor
Eendag as jy oud genoeg is ...
Elf jaar gelede het die dertienjarige Altus Marais vir sy sestienjarige oppasser, Marzaan, belowe dat hy eendag met haar gaan trou.
Sy het gelag. Hy het dit nooit vergeet nie.
Elf jaar later kruis hulle paaie onverwags op 'n luukse plesierskip. Altus is nie meer die maer seuntjie van destyds nie, en Marzaan se hart is pas deur die verkeerde man gebreek.
Maar net toe die liefde 'n tweede kans kry, verander 'n noodlottige ongeluk alles...
Want Altus het net een keer op Marzaan verlief geraak ...
Maar Marzaan moet 'n tweede keer op Altus verlief raak.
'n Bosveld romanse oor eerste liefde, verlore herinneringe, sielsgenote en die wonder van tweede kanse.
Want soms neem dit elf jaar om te ontdek dat eendag uiteindelik vandag is.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?