LIBRISTO
LIBROAMANTO
povinné
Staňte sa súčasťou komunity milovníkov kníh z celého sveta a získajte hromadu výhod. Založiť účet zdarma
0
Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Kuriér DPD 2.99 Zberné miesto GLS 2.49 SPS 3.99 SPS Parcel Shop 2.99 Packeta kurýr 3.99 Pošta 3.99 Zberné miesto DPD 2.99 Kuriér GLS 3.99 Packeta 2.99

Doprava zdarma pre objednávky nad 59,99 € s Packetou a SPS Boxmi.

SPOOKeFFEK

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
Kniha Brožovaná
Kniha SPOOKeFFEK Dawie Louw
Libristo kód: 50449384
Nakladateľstvo Malherbe Uitgewers, august 2024
Bestaan spoke wel? As 'n wetenskaplike soos Albert Einstein sê dis moontlik, wie is ek en jy om te s... Celý popis
? points 32 b
13.27
Skladom u dodávateľa Odosielame za 9-15 dní

Až 30 dní na vrátenie tovaru

Bestaan spoke wel? As 'n wetenskaplike soos Albert Einstein sê dis moontlik, wie is ek en jy om te stry? En as jy steeds wil stry, doen jouself 'n groot guns en lees eers hierdie reeks verhale en dan praat ons weer.

Sportheld Karel Dekker se lewe is op 17 so te sê verwoes. Nie net verloor hy beide sy ouers in 'n motorongeluk nie, maar ook sy een been. Die gestremde seun is kwaad oor hoe die lewe hom behandel, maar besluit tog om terug te veg.

Hy gaan woon by sy ouma op Kangoberg, 'n dorp in die Klein-Karoo. Dis hier, in sy matriekjaar, waar hy sy lewe weer aan die gang moet kry. Hy ontmoet talle nuwe mense, o.a. die sogenaamde Super Ses, dié elitegroep in die skool. Die groep staan ook bekend as die !Kang's, 'n naam wat met 'n Khoisan klink uitgespreek word. Dinge tussen hom en die Super Ses draai egter skeef en spoedig kan hy die groep nie verduur nie.

Karel word nou meer van 'n alleenloper en ontdek dat hy goed met die skryf van rekenaarspeletjies is. Die karakters in die speletjies noem hy die e!Kang's, na die lede van die Super Ses vernoem, elkeen met 'n eie interessante verhaal.

In 'n muwwe kelder ontdek hy ook 'n ou rekenaar waarmee sy oorlede oupa eksperimente in kwantumfisika gedoen het.

En net daar maak Karel 'n groot fout. Hy plaas sy oupa se program wat teleportasie doen saam met sy speletjies in dieselfde rekenaar en die onmoontlike gebeur: die e!Kang's teleporteer hulself oor die internet en in die vorm van kragtige energievelde, betree hulle die werklikheid.
Die e!Kang's trek nou ware skurke vas en doen uitstekende werk, maar die gediertes kan handuit ruk en moet hokgeslaan word. Met sy meisie Siti se hulp, sit Karel die e!Kang's agterna en 'n hele reeks ongelooflike avonture volg.

Herečka & Polyglotka
EWA KASP pre
Prehrať video
Ewa Kasp
Libristo má najväčší výber cudzojazyčnej literatúry. Preto si knihy kupujem tu.

Informácie o knihe

Celý názov SPOOKeFFEK
Autor Dawie Louw
Jazyk Afrikánčina
Väzba Kniha - Brožovaná
Dátum vydania 2024
Počet strán 186
EAN 9781991455154
ISBN 1991455151
Libristo kód 50449384
Nakladateľstvo Malherbe Uitgewers
Váha 223
Rozmery 140 x 216 x 10
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet
Knižný radca Libroamiko
Ahoj, som Libroamiko, môžem pomôcť?