Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Až 30 dní na vrátenie tovaru
O Leser so spesiaal!
Daar in 'n hoekie sit jy miskien vandag,
jou moed gebreek, en jou toestand benard.
Traandruppels klewerig oor jou wange, jy voel verward,
worstelend, soekend, uitroepend, jy't 'n gebroke hart!
Daar's onsekerhede wat jou menswees baie pla!-
Onverwagte siektes, moord, skielike dood, daar's menige vrae.
Mag poëtiese woorde en digterlike sinne vir jou hart se kreet-
'n hemelse vertroosting bring, om te ontspan en lag, in lief en leed!
Lees Jesaja 43 ('n vertroosting)!
En mag die korreltjie silika in 'n juweel van kwarts ontvou!
Wense uit my hart vir jou!
Johanita
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?