LIBRISTO
LIBROAMANTO
povinné
Staňte sa súčasťou komunity milovníkov kníh z celého sveta a získajte hromadu výhod. Založiť účet zdarma
0
Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Kuriér DPD 2.99 Kuriér GLS 3.99 Zberné miesto GLS 2.49 SPS 3.99 SPS Parcel Shop 2.99 Packeta kurýr 3.99 Slovenská pošta 3.99 Zberné miesto DPD 2.99 Packeta 2.99

Doprava zdarma pre objednávky nad 59,99 € s Packetou a SPS Boxmi.

Expandior

Opstand van die Bellatore

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
Kniha Brožovaná
Kniha Expandior Orsiela Wiese
Libristo kód: 51102935
Nakladateľstvo Independently published, október 2023
Iewers in die donker uitgestrektheid van die heelal, bestaan daar 'n plek waar twaalf hemelwesens in... Celý popis
? points 65 b
26.87
Skladom u dodávateľa Odosielame za 14-21 dní

Až 30 dní na vrátenie tovaru

Iewers in die donker uitgestrektheid van die heelal, bestaan daar 'n plek waar twaalf hemelwesens in 'n Terminus, genaamd Bonum Quod, woon. Hulle missie is om energie van die mensdom op Aarde te oes. Hulle gebruik hierdie energie tydens Expandior om die heelal van uitwissing te red en te verhoed dat die heelal deur 'n massiewe Swart Gat ingesluk word. Hierdie twaalf pragtige vroulike engelagtige wesens verskil van voorkoms, en is elkeen uniek. Elkeen van hulle het 'n ander plig om op Aarde te vervul, en hulle moet hierdie pligte voltooi voordat die volgende Expandior plaasvind. Daar is Amara Dux van Liefde, Prudence Dux van Wysheid, Amina Dux van Moed, Natura Dux van die Natuur, Empathica Dux van Empatie, Justitia Dux van Geregtigheid, Castita Dux van Matigheid, Spemina Dux van Hoop, Liberta Dux van Vryheid, Abundia Dux van Oorvloed en Voorspoed, Pax Dux van Vrede, en Saluti Dux van Gesondheid.

Hul opponente, die vier manlike Eversorisse genaamd Pandemus, Scelus, Clade en Mortem woon in die Swart Gat in die Nihil Quod. Nihil Quod strewe vir nietigheid en die dood.

Wanneer 'n hibriede ras, Die Bellatore, op Aarde gebore word, word wette verbreek, verraaiers kom na vore en lojaliteit word bevraagteken. Verbode liefde op pragtige plekke bedreig die sukses van die drie mededingende Quods, terwyl die Aarde in die middel van 'n oorlog is as gevolg van 'n slinkse president wat die vloot, weermag en die lugmag gebruik om sy eie land te vernietig.

Dit is die verhaal van Die Bellatore. Victor, die millitere held wat sy vlerke ontdek nadat sy broer sterf. Erica, die leier van die Bellatore, is die liefde van sy lewe. Indigo, 'n tienerseun met Aandag Afleibare Sindroom, kry sy vlerke as 'n straatkind, langs 'n vullisblik. Hulle is basterhelde wat hul magte gebruik om vir die mense te veg teen Nihil Quod, Bonum Quod en Die Dominus van die Onderwêreld vanuit hul basis in die Misteria Klooster op Aarde. Hulle kry onverwagte hulp van 'n Spook Weermag terwyl meteoriete, vulkane, pandemies, en vloede op Aarde woed.

Die identiteit van die ses Bellators is nie net 'n groot verrassing vir hulself nie, maar ook vir die leser.

Herečka & Polyglotka
EWA KASP pre
Prehrať video
Ewa Kasp
Libristo má najväčší výber cudzojazyčnej literatúry. Preto si knihy kupujem tu.

Informácie o knihe

Celý názov Expandior
Jazyk Afrikánčina
Väzba Kniha - Brožovaná
Dátum vydania 2023
Počet strán 154
EAN 9798863621883
Libristo kód 51102935
Nakladateľstvo Independently published
Váha 216
Rozmery 152 x 229 x 8
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet