Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
30 dní na vrátenie tovaru
Dis koel hier in die groenteboord
waar die klam grond ons omvou.
Kom lees saam oor ons, woord vir woord,
hoe ons ryp word net vir jou!
Die Groentetuin is 'n jong kind se eerste kennismaking met groente en waar hulle vandaan kom. Kom ontmoet elke groente in sy eie hoekie van die groentetuin en word geïnspireer om van al die kleure te eet, want die groente in "Die Groentetuin" wil net kleurvol, geurig en gesond wees vir wanneer hulle gepluk word. Propvol kleurvolle illustrasies van geurige groentes, "Die Groentetuin" kan enige kind opgewonde maak oor groente!
Hierdie boek is Ansie- en Christina van Deventer, 'n ma-en-dogter-span, se eerste gesamentlike uitgawe.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?