Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
30 dní na vrátenie tovaru
Op ʼn plattelandse dorpie, in die middel van ʼn stormagtige nag word ʼn jong seun met raaiselagtige en noodlottige beserings na ʼn klein kliniekgebou gehaas. Wanneer die seun se liggaam verdwyn, word ʼn kettingreaksie van geweld ontsluit wat die rustigheid en vrede van ʼn plaasgemeenskap tot in sy fondasie ruk en wat selfs die mees gevestigde natuurwette omverwerp.
Dit is teen hierdie agtergrond, waar geweld, geheim, geloof, feit en mite mekaar die stryd aansê, dat Reinhard Malan homself in die middelpunt van die chaos bevind en probeer om sin van sy eie lewe te maak. Maar dit is in hierdie lewensgevaarlike omstandighede waar hy weer leer wat die lewe beteken, vrede maak met homself en sy verlede, en waar hy die moed kry om aan te hou veg vir ʼn beter toekoms.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?