Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Wreed en mooi is die dood

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
, máj 2019
Al is die dood ''n feit soos ''n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat.... Celý popis
? points 29 b
11.77
Skladom Ihneď na stiahnutie

Al is die dood ''n feit soos ''n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van ''n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het.''n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en ''n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs ''n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in ''n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.

Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet