Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika Johan Marais
Libristo kód: 40778618
Nakladateľstvo Struik Nature, máj 2015
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die bel... Celý popis
? points 34 b
13.89
Skladom Ihneď na stiahnutie

Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto's vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met 'n oopopslag; 'n Afsonderlike 'Kyk uit vir' -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloe, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teekom of meer van hulle wil weet.

Informácie o knihe

Celý názov Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
Autor Johan Marais
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2015
Počet strán 312
EAN 9781775842293
Libristo kód 40778618
Nakladateľstvo Struik Nature
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet