Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Vlug van haar hart - Ilde Grove. Van wanneer af stel VIP's in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wil weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy - Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. Dis hoe Sanet die wereld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van 'n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?