Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Elkeen se pad saam met 'n geliefde wat aan 'n psigiese siekte ly, is uniek. Die roete is ongekaart en kronkel verby verrukking en verskrikking. Mense voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek vertel mense hoe hulle 'n geliede se psigiese siekte of hul eie - hanteer. Verder verskaf psigiaters en sielkundiges praktiese raad oor wat om te doen, ook as 'n situasie ondraaglik of gevaarlik raak. Selfdood het dikwels 'n lang aanloop en daar kan ingegryp word. In Suid-Afrika word weinig mense met 'n psigiese siekte professioneel ondersteun. Hulle is afhanklik van geliefdes se sorg. Hierdie boek wys hoe en gee nuwe hoop.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?