Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Transformeer Intimiteit Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Libristo kód: 39879926
Nakladateľstvo Babelcube Inc., november 2020
Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Chri... Celý popis
? points 24 b
9.60
Skladom Ihneď na stiahnutie

Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie twee liggame nie. As jy "e;een gees"e; met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie. Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het. Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie. Hulle is NOU een. Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek. Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "e;in"e; Christus - 'n NUWE SKEPPING. Die wat tot God geheg is deur die Here, is "e;een gees"e; met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "e;... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..."e; (1 Korinthiers 6:17 AFR53). "e;...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..."e; (2 Korinthiers 5:17 AFR53). "e;... die Gees van God in julle woon nie?..."e; (1 Korinthiers 3:16 AFR53). God se: "e;... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..."e; (1 Petrus 1:14-16 AFR53). "e;..."e;...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..."e; (2 Korinthiers 5:17 AFR53). "e;...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..."e; (2 Korinthiers 5:17 AFR53). "e;... En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..."e; (Genesis 2:7 AFR53). God se: "e;... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..."e; (Genesis 1:27 AFR53). "e;... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "e;eie"e; Gees] ..."e; (Genesis 2:7 AFR53). "e;... So het dan die mens 'n lewende siel geword..."e; (Genesis 2:7 AFR53). Om tot God geheg te wees is 'n HEIL

Informácie o knihe

Celý názov Transformeer Intimiteit
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2020
EAN 9781071576045
Libristo kód 39879926
Nakladateľstvo Babelcube Inc.
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet