Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns Magdaleen van Wyk
Libristo kód: 40143154
Nakladateľstvo Struik Lifestyle, august 2014
Enigeen wat met verlange terugdink aan 'n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of 'n tanni... Celý popis
? points 21 b
8.68
Skladom Ihneď na stiahnutie

Enigeen wat met verlange terugdink aan 'n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of 'n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te he! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is 'n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as die wat ons voorouers geskep en geniet het. Die Suid-Afrikaanse kookkuns is 'n unieke vermenging van 'n verskeidenheid kulture - die Hollandse, Franse, Duitse en Britse setlaars, sowel as die Maleierslawe wat uit die Ooste hierheen gekom het, het almal hul eie gunstelingresepte na Suid-Afrika gebring. Die subtiele wyse waarop hierdie 'ingevoerde' resepte aangepas is deur plaaslike bestanddele in te sluit en innoverende metodes te gebruik, het gelei tot die skep van 'n baie oorspronklike en geliefde kookkuns. Die boek bevat ook interessante brokkies oor die manier waarop ons voorouers geleef het.

Informácie o knihe

Celý názov Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2014
Počet strán 144
EAN 9781432304355
Libristo kód 40143154
Nakladateľstvo Struik Lifestyle
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet