Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Die derde avontuur in die topverkoper-reeks Thomas@ is hier! Die toetsreeks is verby en 'n wonderlike langnaweek by die see l vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos 'n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op 'n afgele plek tussen die rotse - en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor haar! Dan is daar ook nog Bianca, die blonde meisie wat Thomas in die grot onder die huis ontmoet het. Sy vriende dink hy is koekoes of dat sy verbeelding oortyd werk, maar hy wt dat hy haar gesien en met haar gepraat het. Soos die vorige twee boeke in die reeks, sal lesers aqua.net nie kan neersit nie, nie eers vir die heel grootste family-size pizza it nie!
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?