Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?