Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ’n lekkerleesboek te geniet. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?