Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van 'n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar 'n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oe vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op 'n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter 'n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is 'n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?