Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Riek en Niek het ’n plan …’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak.Maar dan steel nare Nanja hulle idee.En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak …BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie!Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret by die markdag te hê?