Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
n Onwaarskynlike paartjie beland onder een dak tydens inperking: Gerbrand boer in die Noord-Kaap, Landi is n model wat op internasionale voorblaaie pryk. Tussen hulle was daar destyds al meer as bloot vonke, maar nou is albei ouer, meer ervare en meer as gereed om die spel van verleiding en verowering te speel.