Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee James Morcan
Libristo kód: 40493232
Nakladateľstvo Sterling Gate Books Ltd., marec 2017
Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Mo... Celý popis
? points 10 b
3.88
Skladom Ihneď na stiahnutie

Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Morcan & Lance Morcan met die voorwoord deur Holocaust oorlewende Hetty E. Verolme (skrywer van The Children's House of Belsen), is daarop gemik om uiteindelik die ontkenning vir eens en vir altyd te eindig, deur die bisarre verskynsel kop-teen-kop aan te pak.Geskryf in noue konsultasie met Holocaust oorlewendes en die Tweede Wreldoorlog historici, is geen steen onaangeraak gelaat om die historiese feite van die volksmoord noukeurig te bevestig nie. Die Morcans bied 'n wye verskeidenheid van bronne aan, insluitend Nazi dokumentasie, ooggetuieverslae, wetenskaplike verslae en skokkende fotografiese bewyse; dit sluit ook in, debatte wat ontkenners wil skep.Een vir een, word hierdie verskillende argumente van die Holocaust ontkenners gebruik om dit te probeer diskrediteer met oorlog rekords wat noukeurig nagegaan is en dan dit stelselmatig as onjuis bewys. Teorie wat ontmasker is, sluit die volgende in: die ses miljoen dodetalsyfer wat 'n oordrywing is; gaskamer uitwissing wat fiktief is; Adolf Hitler en die Derde Ryk word verkeerdelik swartgesmeer is; die ontleding van die Holocaust rekords wat taboe is, as gevolg van spesifieke wette in Europa kriminaliseer ontkenners; "e;Euwel Sioniste"e; en Israel wat so magtig is dat hulle geskiedenis kan sensor.Die Holocaust word in die bladsye van hierdie boek as een van die mees goed gedokumenteerde en die mees histories en forensies-beproefde misdade van die 20ste eeu te wees. In die proses het baie van die wreld se mees berugte ontkenners, insluitend skandalige Britse historikus David Irving en die voormalige President van Iran, Mahmoud Ahmadinejad, geopenbaar dat hulle niks anders as anti-Semiete is wat op soek is na verdere swartsmering, ondermyning en demoralisering van die wreld se Joodse bevolking.In hierdie insiggewende leesstof wat meer as twee millennia van global

Informácie o knihe

Celý názov Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2017
EAN 9781507178409
Libristo kód 40493232
Nakladateľstvo Sterling Gate Books Ltd.
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet