Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasiee uitleef. Maar 'n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem, sluip in die donker stad rond. Hy glo hy is 'n geroepe heilige wat hierdie soort kwaad moet uitroei - met sy houtpen deur die hart en sy swaard wat koppe laat rol.