Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gouritsvakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie bendruk nie. Toe sy uitvindhulle gaan na die piepklein, gesoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaaibly vir vier weke, nog minder. 'n Piepklein dorp saam met 'n oorbeskermendema is NIE Janke se idee van 'n prettige vakansie nie ... Ten minste is daar 'n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Jankese vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid vandie dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical indie lug ... En wie weet wat kan gebeur?
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?