Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Christelle Boshoff is die sakeman Francois Sutherland se lyfwag, maar nou moet sy saam met hom op vakansie gaan om sy twee dogtertjies op te pas. Die kinders dink sy is Francois se meisie en hulle deel die misverstand met sy familie.Christelle laat haar teen haar aard meesleur in 'n speletjie v an misleiding en leuens. Dan daag Francois se eksvrou op met haar eie onthulling. Wie moet Christelle glo? Die eksvrou of die man wat haar hart besit?
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?