Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
N ’n toksiese verhouding vertrek Helene Lochner Australi toe om oor te begin. Sy kry werk op ’n skaapplaas en ontmoet vir Theo Oosthuizen wat vir haar tydelik blyplek gee.Daar is vonke tussen hulle, maar die tyd is nie reg vir iets meer nie. Theo probeer haar vergeet en trek terug Suid-Afrika toe om op sy familieplaas in die Roggeveld te fokus.Wanneer Helene se vriendinne ’n dubbele troue in Suid-Afrika rel, kan sy nie nee s nie. Maar Theo is ook ’n gas en hy en Helene herleef ou gevoelens. Kan hulle die moed vind om liefde ’n tweede kans te gee?
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?