Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Kook vir die Vrieskas

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Kook vir die Vrieskas Julia Orbe
Libristo kód: 40143061
Nakladateľstvo Struik Lifestyle, november 2012
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog mind... Celý popis
? points 19 b
7.55
Skladom Ihneď na stiahnutie

Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van 'n dag oor het om vir ons en ons geliefdes 'n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe 'n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan bevries vir latere gebruik. Dis ideaal vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke resep in Kook vir die vrieskas word begelei deur raad hoe om hoeveelhede te vermeerder wanneer jy in groot maat wil kook en bevries. 'n Omvattende tabel met riglyne vir bevriesing voorsien inligting oor hoe lank elke maaltyd in die vrieskas geberg kan word en dui aan watter maaltye geskik is vir diabete en persone met 'n onverdraagsaamheid vir koring- en glutenprodukte. Hierdie kookboek is volledig geillustreer met resepte wat maklik is om te volg, vinnig voorberei kan word, en bestanddele gebruik wat vrylik bekombaar is. Met beesvleis-, hoender-, varkvleis-, lamsvleis- en vegetariese resepte, voorsien Kook vir die vrieskas in die behoeftes van 'n wye reeks mense, van skoolverlaters tot pasgetroudes, besige ma's, enkelouers of huishulpe - enigiemand wat volgens 'n begroting werk of tyd, geld, elektrisiteit en water wil bespaar.

Informácie o knihe

Celý názov Kook vir die Vrieskas
Autor Julia Orbe
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2012
Počet strán 144
EAN 9781432300289
Libristo kód 40143061
Nakladateľstvo Struik Lifestyle
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet