Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Tydens die kata-demonstrasie beseer sy haar enkel. Om alles te kroon, hoor sy 'n ontstellende gesprek wat haar laat dink dat daar 'n groot bedrogspul aan die gang is. Moet sy veg, ten spyte van die oneerlikheid waarvan sy bewus is en haar seer enkel? En waar is haar pa?