Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Jack Parow - Die ou met die snor by die bar

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Jack Parow - Die ou met die snor by die bar Jack Parow
Libristo kód: 40771761
Nakladateľstvo Penguin Books (South Africa), september 2015
In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde,... Celý popis
? points 20 b
8.18
Skladom Ihneď na stiahnutie

In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, Belgie, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi's, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 'n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoe gegooi wil he en 'n stewige tannie wat met 'n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle se van 'n man met 'n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van 'n klomp goed dink nie, soos die 'ou' Afrikaans en die 'nuwe' Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om 'n rapper te wees.Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto's wat nog nooit voorheen gesien is nie.

Informácie o knihe

Celý názov Jack Parow - Die ou met die snor by die bar
Autor Jack Parow
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2015
Počet strán 264
EAN 9781770229037
Libristo kód 40771761
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet