Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

In sterre geskryf

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha In sterre geskryf Elsa Winckler
Libristo kód: 40779166
Nakladateľstvo Romanza, december 2021
Niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie ... Tessa Steyn is mal oor Ke... Celý popis
? points 10 b
4.19
Skladom Ihneď na stiahnutie

Niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie ... Tessa Steyn is mal oor Kersfees. Soos in gaan-voluit mal: die musiek, die boom, die engeltjies, die kerse, die ligte, die klokkies, lles. Na 'n kort kuier in Johannesburg, vlieg sy George toe, die naaste lughawe aan Buffelsbaai waar haar mense elke jaar Kersfees hou. Aan die grompot langs haar in die vliegtuig, gaan sy haar nie steur nie. Gelukkig gaan sy hom nooit weer sien nie. Veearts Sias Reynecke haat Kersfees. Hy is net op die vliegtuig omdat sy suster 'n huis vir hulle twee vir Kersfees op Buffelsbaai gehuur het. Dis nou as hy daar aankom sonder om iets aan die irriterende beeldskoon vroumens wat langs hom in die vliegtuig beland het, te doen. Hopelik sien hy haar nooit weer nie. Maar soos Tessa se ouma, Liesbet, verduidelik: Sommige dinge is reeds lank terug in die sterre geskryf en niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie.

Informácie o knihe

Celý názov In sterre geskryf
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2021
Počet strán 208
EAN 9781776354917
Libristo kód 40779166
Nakladateľstvo Romanza
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet