Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Hildegard, 'n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wereldoorlog en die bloedigheid, die hongersnood en vlugtogte daartydens. Liefdeloosheid en onpersoonlikheid was haar deel. Maar daar was iemand, lank terug, 'n Duitswester.