Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha HOSETTA: Getroud met'n egbreker Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Libristo kód: 40731363
Nakladateľstvo Babelcube Inc., jún 2021
HOSETTA: GETROUD MET 'N EGBREKER is 'n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandi... Celý popis
? points 22 b
9.09
Skladom Ihneď na stiahnutie

HOSETTA: GETROUD MET 'N EGBREKER is 'n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandighede gebruik om ons waardevolle lesse te leer oor wie Hy is en as geleenthede om deur geloof te wandel werklik te ervaar. Daar is sommiges wat die taal van geloof praat, maar daar is ander wat uitgedaag en getoets is en eintlik die pad van in geloof wandel, geloop het. Geloof is nie eenvoudig iets wat jy oor leer en praat nie. Dit is daar om toegepas en beoefen te word sodat God se mense GROOT DINGE, deur die KRAG van Sy Heilige Gees, kan doen. Hosetta is 'n fiksionele karakter wat 'n lewe gelei het wat haar geloof uitgedaag het op elke persoonlike gebied. Sy demonstreet jy kan alles dinge doen deur Christus wat jou versterk. Sy demonstreet dat God se dissipels deur hoe hulle ander lief het, geken word en is ook 'n getuie dat hulle ook vir God ken! Hosetta se lewe het SY BOODSKAP geword!

Informácie o knihe

Celý názov HOSETTA: Getroud met'n egbreker
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2021
EAN 9781667403236
Libristo kód 40731363
Nakladateľstvo Babelcube Inc.
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet