Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees Amber Richards
Libristo kód: 40494058
Nakladateľstvo Babelcube Inc., september 2017
"e;My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."e... Celý popis
? points 10 b
3.87
Skladom Ihneď na stiahnutie

"e;My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."e;Clarence Thomas het ges dat "e;Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie."e; Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue gevalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermo om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in 'n morele volwassene te groei.Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle 'n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie."e;Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees"e; is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.

Informácie o knihe

Celý názov Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2017
EAN 9781507191613
Libristo kód 40494058
Nakladateľstvo Babelcube Inc.
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet