Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Songololo is 'n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel. Om die waarheid te se, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie. Dan, op 'n rampspoedige dag, besluit 'n honger arend Songololo sal 'n smaaklike happie uitmaak! Sal die ander tuinwesens Songololo na al sy gemeenheid wil red? Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.