Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Hierdie storie gaan oor ''n ruspe wat per ongeluk op ''n avontuur gegaan het, ver weg van haar huis in die woud af. Sy het ''n opwindende ervaring gehad, nuwe kos probeer en nuwe plekke gesien. Maar op die ou end was sy die gelukkigste om terug te gaan huis toe na haar familie toe.