Nehodí sa? Žiadny problém! Tovar môžete vrátiť až do 30 dní
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Andrea is min lus vir haar skoolrenie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar n universiteit vir ’n ander vrou gelos het. Die saak is uitgemaak: Sy gaan Kaap toe vlieg vir die renie. Daar gaan sy Stiaan se hart uit sy borskas pluk, dit braai en afsluk saam met ’n goeie glas rooiwyn. Dit is nou wel jammer sy het nie ’n metgesel nie, maar nou ja. Die noodlot het egter ander planne.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?