Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Die Krag van Opoffering

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Die Krag van Opoffering Gabriel Agbo
Libristo kód: 40567395
Nakladateľstvo Gabriel Agbo, apríl 2018
Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseende mans en vr... Celý popis
? points 19 b
7.65
Skladom Ihneď na stiahnutie

Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseende mans en vroue, die verstandigste, die grootse koning, en die magtigste profete was almal manne en vroue van opoffering. Hulle het hulle alles gegee en het gewaagd opgetree vir hulle mense, mensliewenheid en vir God om hulle verpligtinge en doelwitte te bereik sodat almal in ewigheid op hulle trots kon wees. Wil jy hulle geheim weet? Goed. As jy wil uitblink moet jy eers 'n man/vrou van opoffering word. Alles is moonlik vir die wat die prys kan betaal. Die boek bevat die volgende hoofstukke - Die Krag van Opoffering, Offer Jou Enigste, Ek Reis deur Egipte, Ek Sal Die Prys Betaal, Volg My! Ons Het Vir Jou Gekom, Ek Sal Jou Bewaar, Berei Daardie Laaste Ete Voor, Die Krag Om Te Bewaar, Loof, Vas en Gebed.Ons bespreek nie net die groot opofferings van noemenswaardige mans en vroue uit die Bybel nie en hoe hulle optrede hulle belangrik gemaak het nie maar ons bespreek ook mense soos Yonatan Yoni Netanyanhuvan Israel. Hy is die jong Israeli wat die komando eenheid gelei het om die Joodse gyselaars te red by Entebbe lughawe toe hul vliegtuig in 1976 gekaap is en in Uganda moes land. Ons kyk ook na militre helde - soos die "e;SEALs"e; en "e;Delta Force. Hierdie mans gee voordurend hulle allerbeste om ander te beskerm en om die mensdom te red. Hulle offer hul lewens op om ander te beveilig. Jesus het ges groter opoffering is daar nie, dan iemand wat sy lewe vir 'n ander gee. Ons bring hulde aan hulle!Hulle leer ons wat opoffering behoort te wees. Jesus het juis gevra, wat se opoffering kan groter wees as wat iemand sy lewe vir sy vriende gee? Ons prys hulle vir hulle dapperheid en uitmuntende patriotisme. Hier sal ons leer van opofferings van geloof, goedheid, patriotisme, gebed, vas en loof. Wanneer jymeer doen as wat van jou verwag word, is daar onmiddelik 'n onsigbare bonatuurlike mag wat reageer en na jou toe haas.

Informácie o knihe

Celý názov Die Krag van Opoffering
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2018
EAN 9781547518814
Libristo kód 40567395
Nakladateľstvo Gabriel Agbo
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet