Doprava zadarmo s Packetou nad 59.99 €
Pošta 4.49 SPS 4.99 Packeta kurýr 4.99 Packeta 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Die Avonture van die Lone Jack Kerel - Die Terugkoms (Boek 2)

Jazyk AfrikánčinaAfrikánčina
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Die Avonture van die Lone Jack Kerel - Die Terugkoms (Boek 2) Joe Corso
Libristo kód: 40569664
Nakladateľstvo Babelcube Inc., október 2018
Toekenning:Truewest Magazine - Beste van die Weste 2016 - Westerse Boeke - Self Gepubliseerde Katego... Celý popis
? points 10 b
4.09
Skladom Ihneď na stiahnutie

Toekenning:Truewest Magazine - Beste van die Weste 2016 - Westerse Boeke - Self Gepubliseerde Kategorie.Charles Longstreet se Broadway toneel het geindig na 'n jaar en hy wou die aktrise iets gee om hom te onthou. Nadat die beroemde aktrise haar geskenk ontvang het kyk sy na haar vriendin. "e;Jy weet, Olga, sommige mans het goedheid wat uit hulle straal en Charles Longstreet, al is hy nie bewus daarvan nie, is een van hulle."e;Charlie word gestruikroof op die wandelpad deur drie mans wat hom skiet en los vir die dood. Noudat hy weer gesond is volg hy die ou verlate Butterfield Overland Koetspad en Charlie volg die mans tot in El Paso.Cora wat Charlie amper vermoor gekry het oor haar nuuskierigheid, staan op die sypaadjie voor haar winkel. Hy ry verby haar asof sy nie bestaan nie. As gevolg van haar onvolwassenheid het dalk nou die man van haar drome verloor. Nou is dit te laat om enigiets daaromtrent te doen behalwe om te waai terwyl hy stadig verby ry en om te dink aan dit wat kon gewees het.Ned het die rook weggeblaas van sy geweerloop en na die kroegman gedraai. "e;Hy is die Lone Jack Krel, en as hierdie vente hom net uitgelos het, het hulle nog geleef."e;Hoekom ry 'n gewonde Indiaan saam met Charles Longstreet en hoekom dra Charlie 'n Maarskalk Kenteken? En hoekom laat President Grant hom na die Withuis kom? Hierdie is die tartende vrae wat beantwoord word sover as wat die leser die Lone Jack Krel in sy nuutste avontuur volg op die wandelpad wes na Kaliforni.

Informácie o knihe

Celý názov Die Avonture van die Lone Jack Kerel - Die Terugkoms (Boek 2)
Jazyk Afrikánčina
Väzba E-kniha - Adobe ePub
Dátum vydania 2018
EAN 9781547554935
Libristo kód 40569664
Nakladateľstvo Babelcube Inc.
Darujte túto knihu ešte dnes
Je to jednoduché
1 Pridajte knihu do košíka a vyberte možnosť doručiť ako darček 2 Obratom Vám zašleme poukaz 3 Knihu zašleme na adresu obdarovaného

Prihlásenie

Prihláste sa k svojmu účtu. Ešte nemáte Libristo účet? Vytvorte si ho teraz!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získajte výhody Libristo účtu!

Vďaka Libristo účtu budete mať všetko pod kontrolou.

Vytvoriť Libristo účet