Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
Wat skuil agter die Sheldon-fortuin? Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In die Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom sy Wilbur se skatryk familie en al hul vreemde tragedies en intriges te: Eers verdrink die oudste Sheldon-kleinkind, en ? paar jaar later sterf sewe Sheldons op een dag. Net een erfgenaam van die Sheldon-fortuin bly oor: Die onbekwame Keith. En Ethel, die familiematriarg, is al in haar tagtigs. Kort n Zabeth se aankoms gebeur daar nog ’n ongeluk by Sheldon Manor en skielik lyk gebeure van vyf en twintig jaar gelede heel anders ... Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam moet hulle die Sheldons se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voor nog iemand seerkry.
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?