Free delivery for purchases over 59.99 €
Slovak post 4.49 SPS courier 4.99 Packeta courier 4.99 Packeta point 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Net die oortjies van die seekoei

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Net die oortjies van die seekoei Kobus Galloway
Libristo code: 40778816
Publishers Zebra Press, May 2018
As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker 'n digter. Die beeldspraak, vergelyki... Full description
? points 12 b
4.70
In stock Immediate digital delivery

As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker 'n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skryfwerk in iets ver bo die gewone. Kobus Galloway se grappige volblad-illustrasies help jong taalgebruikers om die idiomeskat van Afrikaans vas te l sodat dit met gemak en plesier gebruik kan word. Volwasse lesers verkneukel hulle nie net in die vernuf waarmee die skepper van Idees vol vrees woord en beeld teenoor mekaar afspeel nie; die genot om ou segswyses aan die vergetelheid te ontruk, steek vure van nostalgie vir toeka se tye opnuut aan die brand. Soos in hierdie boek se voorganger, 'n Wolf in skaapsklere, word die idiome van kort betekenisverklarings voorsien, en die kleurvolle illustrasies word agterin deur 'n lys met ng idiome en uiteensettings aangevul. Wees gewaarsku: Lesers van alle ouderdomme sal Net die oortjies van die seekoei met moeite neersit.

About the book

Full name Net die oortjies van die seekoei
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2018
Number of pages 176
EAN 9781776093083
Libristo code 40778816
Publishers Zebra Press
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account