Free delivery for purchases over 59.99 €
Slovak post 4.49 SPS courier 4.99 GLS courier 3.99 GLS point 2.99 Packeta courier 4.99 Packeta point 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Moord op Griekwastad

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Moord op Griekwastad Charne Kemp
Libristo code: 39733548
Publishers Tafelberg, April 2014
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwa... Full description
? points 37 b
14.82
In stock Immediate digital delivery

Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos 'n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde.Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes.Maar soos die stof gaan l vorm 'n ander prentjie. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het.Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.

About the book

Full name Moord op Griekwastad
Author Charne Kemp
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2014
Number of pages 220
EAN 9780624057352
Libristo code 39733548
Publishers Tafelberg
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account