Free delivery for purchases over 59.99 €
Slovak post 4.49 SPS courier 4.99 GLS courier 3.99 GLS point 2.99 Packeta courier 4.99 Packeta point 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Joost en Amor

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Joost en Amor Gavin Prins
Libristo code: 40771708
Publishers Zebra Press, October 2013
Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was... Full description
? points 21 b
8.68
In stock Immediate digital delivery

Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was 'n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie "e;Posh en Becks"e; bekend gestaan en was geseend met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en 'n oenskynlik gelukkige huwelik. Totdat 'n skokberig oor 'n seksvideo op die voorblad van 'n plaaslike Sondagkoerant verskyn het ... In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en 'n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie - die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe 'n eenvoudige plaasseun wat 'n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het - en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het 'n sekere mate van bevryding meegebring - totdat 'n lewensgevaarlike siekte hom op sy knie gedwing het Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte wat Suid-Afrika se bekendste paartjie geteister het.

About the book

Full name Joost en Amor
Author Gavin Prins
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2013
Number of pages 225
EAN 9781770225985
Libristo code 40771708
Publishers Zebra Press
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account