Free delivery for purchases over 59.99 €
Slovak post 4.49 SPS courier 4.99 GLS courier 3.99 GLS point 2.99 Packeta courier 4.99 Packeta point 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Die stille epidemie

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Die stille epidemie Mariette Chippindall
Libristo code: 40771640
Publishers Zebra Press, April 2011
In 2005 het Huisgenoot/YOU 'n artikel geplaas waarin Mariette Chippindall vertel het van die pad wat... Full description
? points 14 b
5.82
In stock Immediate digital delivery

In 2005 het Huisgenoot/YOU 'n artikel geplaas waarin Mariette Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van 'n depressiewe, oorgewig vrou met 'n ongediagnoseerde skildklierprobleem na 'n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariette geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die hulpkreet van so baie mense met skildklierverwante probleme. En Mariette het besef dat sy afgekom het op iets waaroor so min van ons praat, maar waarmee so baie van ons saamleef ... iets wat gegroei het tot 'n stille epidemie. In hierdie boek vertel Mariette van die gebrek aan die regte inligting en gepaardgaande frustrasie, desperaatheid en hartseer wat sy ervaar het op haar pad terug na 'n gesonde skildklier. Sy skryf ook oor die roem, glans en geluk wat sy teruggekry het as gesonde vrou en skoonheidskoningin. Dit wat sy nou as haar lewenstaak beskou, le haar na aan die hart: om ander skildklierlyers te help om by die regte diagnose en behandeling vir hul probleem uit te kom. Verskeie dokters, aptekers en navorsers het bygedra daartoe om aan haar hierdie inligting kennis en insig in skildklierprobleme te gee. Dis 'n stryd wat so baie van ons so lank al in stilte stry - waarlik 'n stille epidemie waaraan daar uiteindelik nou 'n stem gegee word.

About the book

Full name Die stille epidemie
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2011
Number of pages 192
EAN 9781770222397
Libristo code 40771640
Publishers Zebra Press
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account