Free delivery for purchases over 59.99 €
Slovak post 4.49 SPS courier 4.99 GLS courier 3.99 GLS point 2.99 Packeta courier 4.99 Packeta point 2.99 SPS Parcel Shop 2.99

Binnekring van Spookasems

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Binnekring van Spookasems Herman Lategan
Libristo code: 40887166
Publishers Jonathan Ball, October 2014
Herman Lategan is - flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy - toeris in die de... Full description
? points 21 b
8.38
In stock Immediate digital delivery

Herman Lategan is - flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy - toeris in die demi-mond - landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy le die mens en homself tot op die been bloot. Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van blink verledes. Jong mans wat kaalbolyf dagga rook in Houtbaai, waar die "e;skyn van voorstedelike rustigheid"e;die res van ons flous, maar nie vir Herman nie, want hy sien onder die oppervlak "e;gluip iets wilds, soms sinister, maar ook opwindend."e;Hy het 'n oog vir wat fout en uit plek en koddig en belaglik en mooi is, en vir wat snaaks en bisar is.Lesers van Rapport het lank gevra vir 'n versameling van die beste rubrieke uit Herman se weeklikse Woorde wat wip. Hier is hulle nou, oordeelkundig gekeur deur Amanda Botha. As pasella is daar 'n tweede afdeling: poespas van sy sielvolle, melancholiese stories. Danksy sy eiesoortige taalgevoel, verontrustende derde oog, aweregse blik op randeiers, en fyn humoristiese vergrootlas op die lewe, is elke vinjet 'n chiaroscuro van sonlig en donkermaan. Hierdie tydlose bundel kan jy stadig en sorgsaam soos 'n literere smulpaap verorber. Lanklaas was daar sulke eensame beskrywings van die mens se oerverlange.

About the book

Full name Binnekring van Spookasems
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2014
Number of pages 300
EAN 9781868426270
Libristo code 40887166
Publishers Jonathan Ball
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account