Nehodí sa? Žiadny problém! U nás môžete do 30 dní vrátiť
S darčekovým poukazom nešliapnete vedľa. Obdarovaný si za darčekový poukaz môže vybrať čokoľvek z našej ponuky.
30 dní na vrátenie tovaru
Nadat hulle ontvlug het van die onderdrukking in Pole, vestig 'n jong Joodse familie hulle in Ierland waar hulle knellende armoede en swaarkry ondervind. Sonder die ondersteuning van hul treurende vader, neem twee broers sake in hulle eie hande en span die seile na Afrika.
In 1891 kom Morris (16) en Dawid (15) in Port Elizabeth, Suid-Afrika, aan en hulle begin onmiddellik om hulle besigheidsplan in werking te stel. Hulle span saam met Nguni, 'n sagmoedige reus uit die amaXhosa-stam wat hulle die weg wys in die bosse van Afrika en hulle beskerm teen roofdiere wat hulle nie eens geweet het bestaan nie.
Beginselvas, gegrond in hul ouers se opvoeding, leer die seuns om aan te pas by Afrika se toestande, haar mense en kultuur. Hulle leer ook baie vinnig hoe om hier besigheid te doen, met ongelooflike resultate.
GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL
Ahoj! Som Libroamiko, tvoj knižný radca.
Ako ti môžem pomôcť?